LIFE IS TOO SHORT TO SUFFER FROM JOINT PAIN AND STIFFNESS
  • 1 in 5 people in South Africa could be living with arthritis
  • Joint pain and stiffness result in a poor quality of life. Don’t be held back.
  • You can enjoy life without joint pain and stiffness.

Most people suffer with joint pain and stiffness. Our fast working, award winning natural product reduce and prevent cartilage breakdown, pain and stiffness. We help you to have less joint pain, more movement and a better quality of life.

 

DIE LEWE IS TE KORT OM AAN GEWRIGSPYN EN -STYFHEID
TE LY
  • 1 uit 5 mense leef met Arthritis in Suid-Afrika
  • Gewrigspyn en -styfheid kan tot ‘n swak lewensgehalte ly, moenie dat dit met u oorkom nie
  • U kan die lewe geniet sonder gewrigspyn en -styfheid

Meeste mense lei aan gewrigspyn en -styfheid. Ons vinnig werkende, bekroonde natuurlike produk verminder kraakbeen afbraak, pyn en styfheid. Ons sal u help om minder gewrigspyn, meer beweging en ‘n beter lewenskwaliteit te he.

Supplement your joints today with Flexofend

Begin met Flexofend vandag

  • We don’t just care about joints. / Ons gee nie net om vir gewrigte nie.
  • We care about you. / Ons gee om vir u.
What makes Flexofend™ so unique?
WAT MAAK Flexofend™ SO UNIEK?

No other joint health ingredient on the market can claim this fast
triple-action effect with the published research to support it.

Geen ander gewrigsaanvulling op die mark het die vinnig werkende 3-in-1 effek met gepubliseerde kliniese studies nie.

Flexofend™ with active ingredient NEM® takes joint support to a higher level by helping protect joint cartilage. Mechanism of action studies suggested that our active ingredient NEM® may help reduce cartilage degradation associated with normal wear and tear. Flexofend™ with NEM® protects cartilage and joint tissue.

Flexofend™ met  die aktiewe bestandeel NEM® neem gewrigsaanvulling tot ‘n nuwe vlak deur u gewrigte teen kraakbeen afbraak te beskerm. Kliniese studies het bewys dat ons aktiewe bestandeel NEM® kan help met die vermindering van kraakbeen afbraak geasosieer met daaglikse slytasie van u gewrigte. Flexofend™ met NEM® beskerm u kraakbeen en gewrigsweefsel.

 

Flexofend™ reduce joint stiffness fast and continuously (whilst supplementing). Flexofend™ promotes joint flexibility by balancing inflammation. Flexofend™ with NEM® research has demonstrated a significant reduction of joint stiffness in seven published clinical trials. Flexofend™ with NEM® supports a healthy range of motion. A significant reduction in exercise-induced stiffness was demonstrated in a clinical trial conducted on truly healthy subjects.

Flexofend™ verminder gewrigstyfheid vinnig en aanhoudend (terwyl dit ook die gewrigte aanvul). Flexofend™ bevorder gewrigsoepelheid deur inflammasie te balanseer. Flexofend™ met NEM® navorsing het bewys dat daar ‘n beduidende vermindering in gewrigstyfheid voorgekom het in sewe kliniese studies. Flexofend™ met NEM® ondersteun ‘n gesonde beweging. ‘n Beduidende vermindering in styfheid deur oefening veroorsaak was bewys in ‘n kliniese studie gebasseer op gesonde proefpersone.

Flexofend™ reduce joint pain fast. Flexofend™ supplementation supports joint comfort and mobility. Even minor day-to-day injuries can cause pain and discomfort in and around our joints. It demonstrated significant reduction in joint pain in seven published clinical trials. Flexofend™ with NEM® is the first dietary ingredient that has been shown to reduce exercise-induced joint aches and pain in truly healthy subjects.

Flexofend™ verminder gewrigspyn vinnig en effektief. Flexofend™aanvulling ondersteun gewrigsgemak en -beweging. Selfs dag-tot-dag beserings kan pyn veroorsaak wat gepaardgaan met ongemak in en rondom u gewrigte. In sewe gepubliseerde kliniese studies was bewys dat daar ‘n beduidende vermindering in gewrigspyn was. Flexofend™ met NEM® is die eerste dieetbestandeel wat bewys dat gewrigspyn en -styfheid deur oefening veroorsaak beduidend verminder word.


A small, 500 mg effective dose allows for an easy, once-a-day complete joint health solution. Manufactured in an FDA, NSF-certified GMP facility. Environmentally friendly patented process.

‘n Klein 500 mg effektiewe dosis maak voorsiening vir ‘n maklike een kapsule ‘n dag gesondheidsoplossing vir u gewrigte.Vervaardig in ‘n FDA, NSF-gesertifiseerde GMP fasiliteit. Gepatenteerde omgewingsvriendelike proses.

FLEXOFEND™ with 500 mg NEM® (Eggshell Membrane) contains a natural matrix of bioactive molecules such as proteins including

  • collagen (Types I, V and X), and
  • naturally occurring in GAGS (glucosamine, chondroitin)
  • hyaluronic acid

Bioactive joint nutrients working fast and synergistically to promote healthy joints.

Patients with a known egg allergy should consult their doctor or pharmacist prior to using FLEXOFEND™.

 

FLEXOFEND™  met 500 mg NEM® (Eierdopmembraam) bevat ‘n natuurlike samestelling van bioaktiewe molekules soos proteine insluitend:

  • kollageen(Tipes I, V en X), en
  • natuurlik voorkom in GAGS (glukosamien, chondroitien)
  • hyaluronic suur
Bioaktiewe voedingstowwe werk vinnig en sinergesties om gesonde gewrigte te bevorder.
 
Pasiente met ‘n bekende eierallergie moet hul dokter of apteker raadpleeg voordat hulle FLEXOFEND™ gebruik.
HOW TO ORDER IN 3 EASY STEPS

Hoe om te bestel in 3 maklike stappe
  1. Click / Druk BUY NOW / KOOP NOU
  2. Buy Flexofend™ / Koop
    Flexofend™
  3. We deliver Flexofend™ to you FOR FREE at your doorstep. / Ons lewer Flexofend™ GRATIS by u af.
As easy as 1, 2, 3…
So maklik soos 1,2,3…
10 Facts about Osteoarthritis 10 feite oor osteoartritis